Salvador Allende

Salvador Allende
Salvador Allende
Salvador Allende in 1970

29ste President van Chili
Ampstermyn
4 November 1970 – 11 September 1973
Voorafgegaan deur Eduardo Frei Montalva
Opgevolg deur Augusto Pinochet

56ste President van die Senaat van Chili
Ampstermyn
27 Desember 1966 – 15 Mei 1969
Voorafgegaan deur Tomás Reyes Vicuña
Opgevolg deur Tomás Pablo Elorza

Minister van Gesondheid en Volkswelsyn
Ampstermyn
28 Augustus 1938 – 2 April 1942
President Arturo Alessandri (1932–1938)
Pedro Aguirre Cerda (1938–1941)
Voorafgegaan deur Miguel Etchebarne Riol
Opgevolg deur Eduardo Escudero Forrastal

Persoonlike besonderhede
Gebore (1908-06-26)26 Junie 1908
Santiago de Chile, Chili
Sterf 11 September 1973 (op 65)
Santiago de Chile, Chili
Politieke party Sosialistiese Party
Eggenoot/-note Hortensia Bussi (1914–2009)
Kind(ers) Beatriz Allende (1943–1977)
Carmen Paz Allende (* 1944)
Isabel Allende (* 1945)
Alma mater Universiteit van Chili
Handtekening

Salvador Allende (1908–1973) was 'n sosialistiese politikus en van 1970 tot sy dood die president van Chili. Allende pleeg in 1973 selfmoord[1] en talle van sy ondersteuners word vermoor toe die weermag die regering oorgeneem. Hy is bekend as die eerste Marxistiese president om in 'n Latyns-Amerikaanse land deur 'n oop verkiesings aan bewind te kom.[2] Sy niggie, Isabel Allende, is 'n bekende Spaanstalige skrywer.

  1. Die HAT Taal-en-feitegids (ISBN 978-1-77578-243-8) meld dat hy vermoor is.
  2. (en) "Profile of Salvador Allende". BBC. 8 September 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search